Want Mooi Bly Darem Net Mooi…

Dis nie aldag wat ek kans kry om foto’s te neem van die produkte wat verkoop nie – soms gaan dit net té rof om nog tyd te maak daarvoor!

Gelukkig was daar ‘n bietjie tyd met hierdie spesifieke bestellling, en ek is nie een oomblik spyt daaroor nie.  Dalk is ek bevooroordeeld, maar mooi bly darem maar mooi…

Wat dink jy?

Kry vandag nog jou eie Hawequas-skeppings in ons aanlynwinkel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *